Voordele van advertering op die Bo-Karoo webwerf:
Ons het die afgelope 20 jaar webwerwe ontwikkel. Van interaktiewe werwing webwerwe na interaktiewe aanlyn opvoedkundige webwerwe het ons uitgebreide ondervinding opgedoen in nie net ontwikkelende maar bemarkingsondernemings op die internet.
Ons is gevestig in die Bo-Karoo-dorp Orania, waar die Afrikaner-mense, die omliggende landskappe, wye oop ruimtes, die woestynplantspesies en boerderygebiede ons harte betower.
Internasionale reisigers besoek fisies die Bo-Karoo met tot 2000 besoekers per jaar wat net na Orania per jaar toer, met baie meer mense wat lees oor die Bo-Karoo streek aanlyn.
Tans is bo-karoo webwerf die enigste Afrikaanse gids oor die bo-karoo streek, dus dit maak sin om jou besigheid aan potensiële kliënte te bemark op www.bo-karoo.co.za.
As jy ‘n betalende adverteerder is, plaas ons ook jou advertensie op ons nuwe FB-bladsy, sonder ekstra koste vir u as ‘n bykomende voordeel vir u produkte of besigheid.
Om u besigheid te adverteer, kan ons u die volgende opsies voorsien:
Opsie 1: Jou eie webwerf ontwerp vir jou
Opsie 2: ‘n Bo-karoo subdomein ontwerp vir jou (byvoorbeld sien www.oraniasjef.bo-karoo.co.za)
Opsie 3: ‘n bladsy op bo-karoo webwerf ontwerp vir jou waar jy jou besigheid adverteer
Opsie 4: Lys van jou eie produkte wat jy vervaardig of op die Bo-Karoo webwerf sit
Opsie 5: Jou vakante werksgeleenthede wat u binne u organisasie het op die bo-karoo webwerf sit
Opsie 6: Adverteer al jou gebeure op die bo-karoo webwerf
Kontak ons op orania@bo-karoo.co.za vir meer inligting en pryse van die verskillende opsies.