Gemeenskapsprojekte

Gemeenskapsprojekte

’n Wonderlike geleentheid waarvoor baie van ons gewag het voor is nou hier – Orania Dieresorgsentrum se planne is geteken .

Die bank besonderhede vir donasies om Die Dieresorgsentrum te bou is Osk Bank, rekekening nommer is GO 152.

Die Orania Dieresorgsentrum is ‘n Gemeenskap projek en elkeen se donasie kan ‘n verskil maak om Orania se eie Dieresorgsentrum te bou vir diere wat dit nodig het.

Baie Dankie aan almal wat Orania se Dieresorgsentrum graag wil ondersteun.

Epos ons gerus op inligting@oraniadieresorgsentrum.co.za as jy ‘n donasie wil maak of as jy op ons vrywilliger lys wil wees.

Web: www.oraniadieresorgsentrum.co.za

Borge vir Orania Dieresorgsentrum:

Orania Kontreiwinkel verkoop Honde Jassies en wat geen wins nie. Die opbrengs van die honde jassies gaan na die Orania Dieresorgsentrum.


Baie Dankie aan die eienaars van Karmyn pekanneute van die Noord Kaap – Deidrie, Dewald, Tienie en Adri vir die geld wat julle geborg het aan die Orania Dieresorgsentrum. Mag die Here julle GROOT seën. Ons hou julle op hoogte en sien uit vir ‘n nuwe Huis vir elke dier wat 1 nodig het in Orania !


Orania se Mosaic Projek begin Vrydag 15 Februarie by die Orania Gemeenskapswembad.

Kontak Melani op Sel: 082 255 4955 vir meer inligting.