AKTIWITEITE

AKTIWITEITE

 

 

 

Water Polo word aangebied by die Orania Gemeenskapswembad elke maandag en woensdag tussen 17:30 en 18:30

 

Richard James is Orania se Water Polo afrigter wat alle Oranier’s leer om Water Polo te speel wat betrokke wil wees in ‘n dame en man se span.

Water Polo begin by die Orania Gemeenskapswembad van Oktober 2020 af.

Maak ‘n draai by die Orania Gemeenskapswembadkiosk vir meer inligting om deel te neem in hierdie wonderlike “nuwe” sport in Orania.

Orania se Water Polo afrigter, Richard James