Orania Swembad Kiosk

Orania Swembad Kiosk

 

Die Kiosk by Orania se gemeenskapswembad bied aan lekker wegneemetes.  

Die Kiosk bied aan roomys, melkskommelroomyse in 29 geure, drinkgoed, burgers, belaaide skyfies, Oliebolle, skyfies, lekkergoed, geroosterde broodjies, hoenderpops, pizza’s, pita’s, roomys toebroodjies, en gevrieste etes, groente en puddings.

Bring jou familie en vriende en geniet jou dag by die Orania Gemeenskapswembad.

Ons sien uit om jou te bedien.

s: 071 542 7990

Perellaan, Orania Gemeenskapswembad.



‘n Produk van Orania

Die Orania Gemeenskapswembad bied nou aan heerlike gevriesde etes gemaak deur Orania Sjef.


 

n’ Produk van Orania :

Wildly Pure Cool Clothing ook nou beskikbaa by die Orania Gemeenskapswembad of bestel aanlyn op www.wildlypure.co.za