Water Polo

27 September 2019, Richard James, ons afrigter vir Water Polo praat op Radio Orania.

Richard James is Orania se Water Polo afrigter wat alle Oranier’s leer om Water Polo te speel wat betrokke wil wees in ‘n dame en man se span.

Water Polo begin weer vanaf 12 Oktober 2020 by die Orania Gemeenskapswembad tussen 17:30 tot 18:30 maandag en woensdae.

Maak ‘n draai by die Orania Gemeenskapswembadkiosk vir meer inligting om deel te neem in hierdie wonderlike “nuwe” sport in Orania.

Orania se Water Polo afrigter, Richard James.