Author Archive

Bo-Karoo Swem 2019

Bo-Karoo Swem 2019

Radio Orania, Chantal Vermeulen, Annemarie Van Der Merwe, Celri Jacobs, Andries Jacobs en Rikus Van Staden praat oor die 2019 Bo-Karoo Swem Bo-Karoo Swem 2019 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die aanvaarding vir deelname moet alle inskrywers/deelnemers die volgende persone en/of instansies vrywaar en kwytskeld: die organiseerders, enige en/of alle borge, enige en…

Orania Swembad Kiosk

Orania Swembad Kiosk

  Die Kiosk by Orania se gemeenskapswembad bied aan lekker wegneemetes.   Die Kiosk bied aan roomys, melkskommelroomys, drinkgoed, spookasem, springmielies, burgers, worsrolletjies, vis, skyfies, lekkergoed en wafels. Bring jou familie en vriende en geniet jou dag by die Orania Gemeenskapswembad. Ons sien uit om jou te bedien. s: 071 542 7990 Perellaan, Orania Gemeenskapswembad….

Dienste

Dienste

  s: 082 385 8526 e: bepkoeriers@gmail.com Hans Van Staden s: 076 734 5193 t: 053 207 0064 e: info@skipgo-orania.co.za s: 082 378 1319 w: www.skipgo-orania.co.za Johan Barnard Karin Kemp – Oogkundige s: 072 408 0515 Annemarie Van Der Merwe – Fisioterapie s: 082 440 6637 s: 083 479 9898  

AKTIWITEITE

AKTIWITEITE

      Water Polo word aangebied by die Orania Gemeenskapswembad elke maandag en woensdag tussen 17:30 en 18:30   Richard James en sy vrou, Lariza is Orania se Water Polo afrigters wat alle Oranier’s leer om Water Polo te speel wat betrokke wil wees in ‘n dame of man se span. Water Polo begin…

Bo-Karoo Swem 2018

Bo-Karoo Swem 2018

  Bo-Karoo Swem 2018 Foto’s Geneem deur Leendra Enslin Bo-Karoo Swem 2018 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die aanvaarding vir deelname moet alle inskrywers/deelnemers die volgende persone en/of instansies vrywaar en kwytskeld: die organiseerders, enige en/of alle borge, enige en alle vrywillige groepe, alle mediese personeel, enige en alle plaaslike owerhede vir alle…

Verblyf

Verblyf

Adam se Uitspanning is ‘n splinternuut unike oornag slaap plek so 3km van Orania af.  Klink gerus op die prentjie om hulle blyplek te besoek, of kontak Hester Van Zyl op haar loopfoon 082 560 3889 of stuur ‘n epos na besprekings@adamseuitspanning.co.za web: www.adamseuitspanning.co.za        

Bo-Karoo Swem 2020

Bo-Karoo Swem 2020

Bo-Karoo Swem 2020   Bo-Karoo Swem 2020 Hier is’n uitstekende uitdaging vir jou om deel te neem in Orania se jaarlikse Bo-Karoo Swem. Jy en jou maats kan ook kies om deel te neem in verskillende items. Items beskikbaar: Vryslag en rugslag swem kompetisie: 1 of 2 lengtes Swem maraton: 1, 2, 6, 12, 24…

Winkels

Winkels

Kom kuier gerus en loer in by die Bo-Karoo se verskillende winkels.    

Gemeenskapsprojekte

Gemeenskapsprojekte

’n Wonderlike geleentheid waarvoor baie van ons gewag het voor is nou hier – Orania Dieresorgsentrum se planne is geteken . Die bank besonderhede vir donasies om Die Dieresorgsentrum te bou is Osk Bank, rekekening nommer is GO 152. Die Orania Dieresorgsentrum is ‘n Gemeenskap projek en elkeen se donasie kan ‘n verskil maak om…

Adverteer op Bo-Karoo Webwerf

Adverteer op Bo-Karoo Webwerf

Voordele van advertering op die Bo-Karoo webwerf: Ons het die afgelope 20 jaar webwerwe ontwikkel. Van interaktiewe werwing webwerwe na interaktiewe aanlyn opvoedkundige webwerwe het ons uitgebreide ondervinding opgedoen in nie net ontwikkelende maar bemarkingsondernemings op die internet. Ons is gevestig in die Bo-Karoo-dorp Orania, waar die Afrikaner-mense, die omliggende landskappe, wye oop ruimtes, die…

Go Top