Archive For The “Aktiwiteite” Category

Bo-Karoo Swem 2019

Bo-Karoo Swem 2019

Radio Orania, Chantal Vermeulen, Annemarie Van Der Merwe, Celri Jacobs, Andries Jacobs en Rikus Van Staden praat oor die 2019 Bo-Karoo Swem Bo-Karoo Swem 2019 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die aanvaarding vir deelname moet alle inskrywers/deelnemers die volgende persone en/of instansies vrywaar en kwytskeld: die organiseerders, enige en/of alle borge, enige en…

Orania Swembad Kiosk

Orania Swembad Kiosk

  Die Kiosk by Orania se gemeenskapswembad bied aan lekker wegneemetes.   Die Kiosk bied aan roomys, melkskommelroomys, drinkgoed, spookasem, springmielies, burgers, worsrolletjies, vis, skyfies, lekkergoed en wafels. Bring jou familie en vriende en geniet jou dag by die Orania Gemeenskapswembad. Ons sien uit om jou te bedien. s: 071 542 7990 Perellaan, Orania Gemeenskapswembad….

AKTIWITEITE

AKTIWITEITE

      Water Polo word aangebied by die Orania Gemeenskapswembad elke maandag en woensdag tussen 17:30 en 18:30   Richard James en sy vrou, Lariza is Orania se Water Polo afrigters wat alle Oranier’s leer om Water Polo te speel wat betrokke wil wees in ‘n dame of man se span. Water Polo begin…

Bo-Karoo Swem 2018

Bo-Karoo Swem 2018

  Bo-Karoo Swem 2018 Foto’s Geneem deur Leendra Enslin Bo-Karoo Swem 2018 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die aanvaarding vir deelname moet alle inskrywers/deelnemers die volgende persone en/of instansies vrywaar en kwytskeld: die organiseerders, enige en/of alle borge, enige en alle vrywillige groepe, alle mediese personeel, enige en alle plaaslike owerhede vir alle…

Go Top