Archive For The “Gebeure” Category

Bo-Karoo Swem 2019

Bo-Karoo Swem 2019

Radio Orania, Chantal Vermeulen, Annemarie Van Der Merwe, Celri Jacobs, Andries Jacobs en Rikus Van Staden praat oor die 2019 Bo-Karoo Swem Bo-Karoo Swem 2019 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die aanvaarding vir deelname moet alle inskrywers/deelnemers die volgende persone en/of instansies vrywaar en kwytskeld: die organiseerders, enige en/of alle borge, enige en…

Bo-Karoo Swem 2018

Bo-Karoo Swem 2018

  Bo-Karoo Swem 2018 Foto’s Geneem deur Leendra Enslin Bo-Karoo Swem 2018 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die aanvaarding vir deelname moet alle inskrywers/deelnemers die volgende persone en/of instansies vrywaar en kwytskeld: die organiseerders, enige en/of alle borge, enige en alle vrywillige groepe, alle mediese personeel, enige en alle plaaslike owerhede vir alle…

Bo-Karoo Swem 2020

Bo-Karoo Swem 2020

Bo-Karoo Swem 2020   Bo-Karoo Swem 2020 Hier is’n uitstekende uitdaging vir jou om deel te neem in Orania se jaarlikse Bo-Karoo Swem. Jy en jou maats kan ook kies om deel te neem in verskillende items. Items beskikbaar: Vryslag en rugslag swem kompetisie: 1 of 2 lengtes Swem maraton: 1, 2, 6, 12, 24…

Go Top