Archive For The “Winkels” Category

Bo-Karoo Swem 2019

Bo-Karoo Swem 2019

Radio Orania, Chantal Vermeulen, Annemarie Van Der Merwe, Celri Jacobs, Andries Jacobs en Rikus Van Staden praat oor die 2019 Bo-Karoo Swem Bo-Karoo Swem 2019 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die aanvaarding vir deelname moet alle inskrywers/deelnemers die volgende persone en/of instansies vrywaar en kwytskeld: die organiseerders, enige en/of alle borge, enige en…

Orania Swembad Kiosk

Orania Swembad Kiosk

  Die Kiosk by Orania se gemeenskapswembad bied aan lekker wegneemetes.   Die Kiosk bied aan roomys, melkskommelroomys, drinkgoed, spookasem, springmielies, burgers, worsrolletjies, vis, skyfies, lekkergoed en wafels. Bring jou familie en vriende en geniet jou dag by die Orania Gemeenskapswembad. Ons sien uit om jou te bedien. s: 071 542 7990 Perellaan, Orania Gemeenskapswembad….

Winkels

Winkels

Kom kuier gerus en loer in by die Bo-Karoo se verskillende winkels.    

Go Top