Bo-Karoo Swem 2019

Orania Swembad Kiosk

Dienste

AKTIWITEITE

Bo-Karoo Swem 2018

Verblyf

Orania Dolfyne Swemlesse

Winkels

Gemeenskapsprojekte

Next

Gemeenskapsprojekte

’n Wonderlike geleentheid waarvoor baie van ons gewag het voor is nou hier - Orania Dieresorgsentrum se planne is geteken . Die bank besonderhede vir donasies om Die Dieresorgsentrum te bou is Osk Bank, rekekening nommer is GO 152. Die Orania Dieresorgsentrum is ‘n Gemeenskap projek en elkeen se donasie kan ‘n verskil maak om Orania se eie Dieresorgsentrum te bou vir diere wat dit nodig het. Baie Dankie aan almal wat Orania se Dieresorgsentrum graag wil ondersteun. Epos ons gerus op inligting@oraniadieresorgsentrum.co.za as jy ‘n donasie wil maak of as jy op ons vrywilliger lys wil wees. Web: www.oraniadieresorgsentrum.co.za Borge vir Orania Dieresorgsentrum: Orania Kontreiwinkel verkoop Honde Jassies en wat geen wins nie. Die opbrengs van die honde jassies gaan na die Orania Dieresorgsentrum. Baie Dankie aan die eienaars van Karmyn pekanneute van die Noord Kaap - Deidrie, Dewald, Tienie en Adri vir die geld wat julle geborg het aan ...

Bo-Karoo

Bo-Karoo, Die hartland van Suid-Afrikaners

Lekker in Die Bo-Karoo

    • Radio Orania, Chantal Vermeulen, Annemarie Van Der Merwe, Celri Jacobs, Andries Jacobs en Rikus Van Staden praat oor die 2019 Bo-Karoo Swem Bo-Karoo Swem 2019 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die ...

      Bo-Karoo Swem 2019

      December 7, 2018
    •   Die Kiosk by Orania se gemeenskapswembad bied aan lekker wegneemetes.   Die Kiosk bied aan roomys, melkskommelroomys, drinkgoed, spookasem, springmielies, burgers, worsrolletjies, vis, skyfies, lekkergoed en wafels. Bring jou ...

      Orania Swembad Kiosk

      September 20, 2017
    •   s: 082 385 8526 e: bepkoeriers@gmail.com Hans Van Staden s: 076 734 5193 t: 053 207 0064 e: info@skipgo-orania.co.za s: 082 378 ...

      Dienste

      September 16, 2017
    •   Orania Gemeenskapswembad bied aan Water Aerobics en Swemlesse vir almal:  

      AKTIWITEITE

      August 28, 2017
    •   Bo-Karoo Swem 2018 Foto's Geneem deur Leendra Enslin Bo-Karoo Swem 2018 Reëls VRYWARING EN KWYTSKELDING In oorweging vir die aanvaarding vir deelname moet alle inskrywers/deelnemers die volgende persone en/of ...

      Bo-Karoo Swem 2018

      August 28, 2017
    • Adam se Uitspanning is 'n splinternuut unike oornag slaap plek so 3km van Orania af.  Klink gerus op die prentjie om hulle blyplek te besoek, of kontak Hester Van Zyl op haar loopfoon 082 560 3889 of stuur 'n epos na ...

      Verblyf

      August 25, 2017
    • Orania Dolfyne is ‘n swem klub by die Orania Gemeenskapswembad Swemlesse word aangebied deur Chantal Vermeulen Kontak: 064 505 3671 Address: Orania Gemeenskapswembad     

      Orania Dolfyne Swemlesse

      August 25, 2017
    • Kom kuier gerus en loer in by die Bo-Karoo se verskillende winkels.    

      Winkels

      August 25, 2017
    • ’n Wonderlike geleentheid waarvoor baie van ons gewag het voor is nou hier - Orania Dieresorgsentrum se planne is geteken . Die bank besonderhede vir donasies om Die Dieresorgsentrum te bou is Osk Bank, rekekening nommer is GO 152. Die ...

      Gemeenskapsprojekte

      August 25, 2017
    • Voordele van advertering op die Bo-Karoo webwerf: Ons het die afgelope 20 jaar webwerwe ontwikkel. Van interaktiewe werwing webwerwe na interaktiewe aanlyn opvoedkundige webwerwe het ons uitgebreide ondervinding opgedoen in nie net ...

      Adverteer op Bo-Karoo Webwerf

      August 25, 2017

Adverteer op Bo-Karoo Webwerf

Voordele van advertering op die Bo-Karoo webwerf: Ons het die afgelope 20 jaar webwerwe ontwikkel. Van interaktiewe werwing webwerwe na interaktiewe aanlyn opvoedkundige webwerwe het ons uitgebreide ondervinding opgedoen in nie net ontwikkelende maar bemarkingsondernemings op die internet. Ons is gevestig in die Bo-Karoo-dorp Orania, waar die Afrikaner-mense, die omliggende landskappe, wye oop ruimtes, die woestynplantspesies en boerderygebiede ons harte betower. Internasionale ...
Go Top