Orania Sjef Dienste

 

Jou persoonlike Sjef in Orania, Bo-Karoo, by die Orania Gemeentskapswembadkiosk, Noordkaap, Suid-Afrika

 

HOE OM TE BESTEL
Jy kan jou wegneem etes bestel by die gemeenskapswembad se kiosk op Orania of jy kan ons bel op 071 542 7990.

Wie maak my kos?

Ek is Rudd Vermeulen. Ek is n gekwalifiseerde sjef en is woonagtig in Orania. Ek het meer as 30 jaar se ondervinding in die kosbedryf.

Ek het n Sjef diploma van die Cordon Bleu Cookery Skool van Suid Afrika en ‘n Diploma in Hotel Bestuur.

As Uitvoerende Sjef het ek al vir veskye hotelle en hotelgroepe gewerk, ek het al verskillende voedselbedryf besighede besit en suksesvol bestuur. Ek het al kos gemaak vir Sonja Herold, Steve Hofmeyr en Tony Leon om maar n paar bekende mense te noem.

Maaltye word daagliks voorberei met vars, topgehalte produkte deur ‘n plaaslike bekwame sjef, Rudd Vermeulen in Orania.

Orania Gemeentskapswembadkiosk, Noordkaap

Cell: 071 542 7990